TUISBLAD | FOTO'S | TARIEWE | KONTAK ONS
TARIEWE

Bed en Ontbyt - Pretoria Gastehuis akkommodasie

Ons bied drie enkelkamers en 3 dubbelkamers.
Die tarief vir:
'n enkel persoon in 'n enkelkamer is R250.00 pp bed en ontbyt.
'n enkel persoon in 'n dubbelkamer is R350.00 pp bed en ontbyt.
 
Per persoon wat deel R225.00 bed en ontbyt.
 
Familie kamer - bed en ontbyt.
Kinders onder 2 bly gratis.
Kinders 2-7 betaal 20%
Kinders 8 - 16 betaal 50%
 
Aandete is beskikbaar op aanvraag, teen R100.00 pp vir 'n driegang maal.
 
Vervoerdiens vanaf lughawe asook in die Pretoria omgewing beskikbaar.

Riviera    Pretoria